Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Toerisme
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Gedrewe en dinamiese 31 jarige man » Toerisme » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Gedrewe en dinamiese 31 jarige man Gedrewe en dinamiese 31 jarige man  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Gedrewe en dinamiese 31 jarige man

Foto 1: Gedrewe en dinamiese 31 jarige man

Opsoek na ñ geleentheid (vryskut of permanent) as Beroepsjagter op ñ Wildsplaas of Lodge. Dadelik beskikbaar om diens te aanvaar. Ervare, hardwerkend, eerlik en toegewyd, ten volle tweetallig met uitstekende kommunikasie vaardighede.

Formele & erkende Professionele Beroepsjagter Kwalifikasie (Limpopo). 

Gesertifiseerde lidmaatskap: PHASA

 

Indien vêrdere inligting verlang word of volledige CV aangestuur moet word, kontak my gerus op 079 454 1718 of stuur ñ e-pos na: mariuscarstens1986@gmail.com

Vorige5 van 20Volgende
Adverteer nou GRATIS in Toerisme

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Toerisme.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Marius carstens sal kan kontak.
Geadverteer deur: Marius carstens
Alle advertensies deur Marius carstens.
'n soeknet lid sedert 2017-07-14.
Klerksdorp - Noordwes

852 besigtigings.
Geadverteer op 2017-07-14 09:02:35.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!