Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Galvaniese Spa Behandeling. » Skoonheid » Skoonheid en Gesondheid » Soek » soeknet.co.za

Galvaniese Spa Behandeling. Galvaniese Spa Behandeling.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Galvaniese Spa Behandeling.

Jy kan nou in die gerief van jou huis gepamperlang word.

Uit Amerika en nou ook in Suid Afrika beskikbaar is die Galvaniese Spa 2 Behandeling.

Sophia Loren gebruik dit al 50 jaar lank! Madonna en Nicole Kidman is gaande hieroor. (Vogue Oktober 2007)

Die unieke produk waarborg die volgende:

  • Diep reiniging
  • Vel vernuwing
  • Stralende gelaat
  • Fermer lyf (weg met selluliet)
  • Bevorder gesonde hare en beveg haarverlies

Te goed om waar te wees? Gee my 10 minute van jou tyd en ek bewys hoekom die Oscar sterre die produk onderskryf. 

Vir 'n afspraak of enige navrae kontak Mariki by 083 996 2428 of mariki.c@gmail.com

 

Adverteer nou GRATIS in Skoonheid

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Skoonheid.

Kontak Mariki via e-pos.
Geadverteer deur: Mariki
'n soeknet lid sedert 2009-01-05.
Alle advertensies deur Mariki.

Sundowner - Gauteng
Kaart vir Sundowner,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -26.0758691, 27.9380809

6904 besigtigings.
Geadverteer op 2009-04-12 21:25:35.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.