Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
 Soek Advertensie
Kom speel en wen!
Francel Francel  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

Francel

R10 000.00
Foto 1: Francel

Goeie Dag

 

My naam is Francel van Eeden. Ek is dringend op soek na werk op n plaas verkieslik in die Wes Kaap. Ek het baie ondervinding van hoender en bees boerdery asook gesaaides. Ek is n baie tegniese persoon met uitgebreide konstruksie en bestuurs ondervinding. 

Is Gebore op n plaas en het ok my eie plaas besit. AGV grond eise ens het ek my plaas verloor en het n lewe probeer maak in die stad. Kan egter nie in die stad aard nie en moeder Natuur roep my.

 

Kontak my gerus 071 604 9532 of e-pos francel.vaneeden@gmail.com

By voorbaat Dank 

Vorige15 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Kontak Francel via e-pos.
Telefoon Nommer:0716049532
Selfoon Nommer:0716049532
Geadverteer deur: Francel
'n soeknet lid sedert 2018-07-29.
Alle advertensies deur Francel.

Strubenvale - Gauteng
Kaart vir Strubenvale,Gauteng,Suid Afrika

210 besigtigings.
Geadverteer op 2018-07-29 13:36:42.
WhatsApp Iemand.
 

2018-12-13 13:43:46 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.38977 sekondes vir 3.80.85.76