Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Honde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Fox Terriers (Steekhaar) » Honde » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

Fox Terriers (Steekhaar) Fox Terriers (Steekhaar)  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Fox Terriers (Steekhaar)

R5 000.00
Foto 1: Fox Terriers (Steekhaar)
Foto 2: Fox Terriers (Steekhaar)
Foto 3: Fox Terriers (Steekhaar)
Foto 4: Fox Terriers (Steekhaar)
Foto 1: Fox Terriers (Steekhaar)
Foto 2: Fox Terriers (Steekhaar)
Foto 3: Fox Terriers (Steekhaar)
Foto 4: Fox Terriers (Steekhaar)

3 'Wire Hair Terriers', gebore 09/09/2012 en gereed @ 11/11/2012 is te koop.

2 Reuntjies en 1 tefie is beskikbaar. Hulle is KUSA geregistreerd met die mikroskyfie, ontwurm en ingeent. Moenie die geleentheid om die beste van die mens se beste vriend te besit, laat verby gaan nie.

Kontak Theresa vandag nog.

Adverteer nou GRATIS in Honde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Honde.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jdpplaveisel@nwisp.co.za sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jdpplaveisel@nwisp.co.za
Alle advertensies deur Jdpplaveisel@nwisp.co.za.
'n soeknet lid sedert 2008-12-04.
Table View - Kaapstad - Wes Kaap
Kaart vir Table View,Kaapstad,Wes Kaap,Suid Afrika

7573 besigtigings.
Geadverteer op 2012-11-02 09:05:58.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.