Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Fotografie,Fotograaf assistent » Ander » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Fotografie,Fotograaf assistent Fotografie,Fotograaf assistent  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Fotografie,Fotograaf assistent

Ek is opsoek na werk in die fotografie bedryf,was vir 3 jaar oorsee waar ek vir carnival cruise ships gewerk het as fotograaf en daarna in Engeland waar ek in die hotelbedryf gewerk het as ontavangsdame,algemene assistent,kelnerin ens. Ek is pas terug in SA en soek nou permanente werk, verkieslik in die fotografie bedryf,maar ander werk sal ook oorweeg word. My gunsteling is troufoto's en ek het al verskeie troues afgeneem in die afgelope paar jaar,asook op die cruise ships. Kontak my gerus vir meer inligting. Ek beplan om binnekort Pretoria toe te trek,maar werk sal oorweeg word enige plek in die land.

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Kotzecarina sal kan kontak.
Geadverteer deur: Kotzecarina.
'n soeknet lid sedert 2009-01-08
Alle advertensies deur Kotzecarina.
Ermelo - Mpumalanga

6707 besigtigings.
Geadverteer op 2009-01-08 09:27:16.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.