Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Perde » Skouperde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Fantastiese Springperd met 'n blink toekoms » Lewende Hawe » Perde » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Fantastiese Springperd met 'n blink toekoms Fantastiese Springperd met 'n blink toekoms  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Fantastiese Springperd met 'n blink toekoms

West Favourite is 'n Donkerbruin Reun Thoroughbred.  Hy is basies geskool maar het nog nie aan enige Spring skou deelgeneem nie.  Hy is 7 jaar oud en 16.2ha hoog.  Sy bloedlyn is as volg:  Pa  West Man (VSA), Ma:  Hot Favourite, Pa van Ma:  Harry Hotspur.  Hy is 'n baie brawe en dierbare perd en geniet aandag!  Skakel my gerus vir meer besonderhede en foto's.  Heidi 072 076 0056 of Kolene 082 787 1369
Vorige4 van 7Volgende
Adverteer nou GRATIS in Skouperde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Skouperde.

Kontak Chelune stalle via e-pos.
Telefoon Nommer:0827871369
Selfoon Nommer:0827871369
Faks Nommer:0182973300
Geadverteer deur: Chelune stalle
'n soeknet lid sedert 2009-08-19.
Alle advertensies deur Chelune stalle.

Potchefstroom - Noord Wes Provinsie
Kaart vir Potchefstroom,Noord Wes Provinsie,Suid Afrika

GPS: -26.7145297, 27.0970475

26562 besigtigings.
Geadverteer op 2009-08-19 06:06:00.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.