Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Boekhou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Ervare Boekhouer soek wewrk » Boekhou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Ervare Boekhouer soek wewrk Ervare Boekhouer soek wewrk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Ervare Boekhouer soek wewrk

Ek doen finansiëlestate, asook inkomstestaat, balansstaat, wins en verlies rekening. Behartig ook balansstaat rekonsiliasies en bateregisters. Kan ook Inkomstebelasting vir individue sowel as besighede doen en so ook alle statutere opgawes per e-filing. Doen ook volle debiteure, krediteure, salarisse, IRP5 sertifikate, kasboeke, kleinkas, kontantonvanstes en bankbetalings insluitende rekonsiliasie van al hierdie rekeninge. Alle relevante rekonsiliasies en berekeninge vir SAID t.o.v. BTW, LBS, WVF ens.
Ek werk met Pastel Accounting en, Pastel Partner weergawe 11, VIP Payroll, Pastel Payroll, Uniclox, MS Word en Excel. Kan krediet versekering aansoeke doen en krediet limiete beheer vir die besigheid. Ek is bereid om enige nuwe programme te leer.
Het my eie betroubare vervoer en ‘n geldige bestuurslisensie.
Nie Roker 
 
Vorige3 van 6Volgende
Adverteer nou GRATIS in Boekhou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Boekhou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Kastrol sal kan kontak.
Geadverteer deur: Kastrol
Alle advertensies deur Kastrol.
'n soeknet lid sedert 2015-12-14.
Klipfontein - Boksburg - Gauteng

934 besigtigings.
Geadverteer op 2015-12-14 21:36:28.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.