Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Enige werk » Ander » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Enige werk Enige werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Enige werk

Ek is ñ 40 jarige blanke dame wat dringend werk en heenkome soek vir my en my 17 jarige dogter. Ek het matriek sowel as N5 het al gewerk as kasier, wegneemete algemene admim assistent, sekretaresse, PA ens. Ek is bereid om enige werk te doen, ek leer vinnig en is hardwerkend. Ek het net een probleem, my man het al my papiere en getuigskrifte verbrand toe hy uitvind dat ek hom wil verlaat en dat ek werk soek. Asb enige iemand wat my ñ kans wil gee, kontak my ASAP. Ek woon tans in George.

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Chick sal kan kontak.
Geadverteer deur: Chick.
'n soeknet lid sedert 2011-01-06
Alle advertensies deur Chick.
Denne-Oord - George - Wes-Kaap

3851 besigtigings.
Geadverteer op 2011-01-13 02:25:19.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.