Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Enige tikwerk » Sekretarieel » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Enige tikwerk Enige tikwerk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Enige tikwerk

R3 000.00

Goeie dag

Ek is opsoek na enige tikwerk van die huis af ek is regtig dringend opsoek na werk.

Ek het voorheen vir 'n prokureur gewerk so ek ken van diktafoon tikwerk asook enige ander tikwerk.

Asb as enige iemand kan help.

 Die Here seen u!!!!!

Vorige47 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel.

Kontak Janelle via e-pos
Geadverteer deur: Janelle.
'n soeknet lid sedert 2012-10-31.
Alle advertensies deur Janelle.
Leeudoringstad - Noordwes

2694 besigtigings.
Geadverteer op 2012-10-31 21:04:28.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.