Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Energieke Jongman Opsoek na Plaas werk, my droom! » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Energieke Jongman Opsoek na Plaas werk, my droom! Energieke Jongman Opsoek na Plaas werk, my droom!  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Energieke Jongman Opsoek na Plaas werk, my droom!

R10 000.00
Foto 1: Energieke Jongman Opsoek na Plaas werk, my droom!

Ek is opsoek na plaas-werk in enige omgewing in Suid Afrika. Dis my passie, my doel, en waarvoor ek werk is om eendag my eie plaas te besit en te boer,

Ek pas maklik aan en leer vinnig. Ek het die basiese beginsels van boer onder die knie, het al van te vore op die plaas uitgehelp en gebly (Mpumalanga) 

Skakel my gerus enige tyd op my selfoon nommer of kan n epos stuur.

Baie dankie vir die geleentheid!

Roald Mynhardt  083 732 6492 

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Ronald henry via e-pos.
Telefoon Nommer:0125673828
Selfoon Nommer:0837326492
Geadverteer deur: Ronald henry
'n soeknet lid sedert 2014-06-18.
Alle advertensies deur Ronald henry.

Wonderboom - Pretoria-Noord - Gauteng

3795 besigtigings.
Geadverteer op 2014-06-18 09:45:42.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.