Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Elektriese Ingenieurs & Projek Bestuurders » Ingenieurswese » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Elektriese Ingenieurs & Projek Bestuurders Elektriese Ingenieurs & Projek Bestuurders  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Elektriese Ingenieurs & Projek Bestuurders

Foto 1: Elektriese Ingenieurs & Projek Bestuurders

Elektriese Ingenieurs & Projek Bestuurders

Area:    Pretoria    

Kragopwekking en substasies, kragverspreiding, elektriese netwerke, energie bestuur en elektriese installasies (geboue) 'n persoonlike en indiepte mentor program is beskikbaar vir jong ingenieurs.  - Afrikaanssprekende individue.

 

HV, MV en LV Lyne en substasies - HV, MV and LV Lines and Substations

• Oorhoofse Lyne - Overhead Lines

• Beplanning en kruisbinding van Dorpe - Planning and reticulation of Townships

• Beligting - Lighting

• Elektriese installasie van geboue - Electrical installation of buildings

• Ontwerp, Dokumentasie en toesig van elektriese installasies - Design, Documentation and Supervision of electrical installations

• Kragopwekkers en kragsubstasies - Power Generations and Substations

• Krag verspreiding - Power distribution

• Navorsing nuwe tegnologie - Research new technology

• Nuwe projek implementering - New project implementation

• Samewerking met eksterne belanghebbendes - Cooperation with external stakeholders

• HAZOP / Haalbaarheid studies / PDA / RCA - HAZOP / Feasibility studies / PDA / RCA

• Voering Spesialis take - Execute specialist tasks

• Ontwerp van ingebruikneming toetse - Design of commissioning tests

• Kontroleering van Elektriese Beskerming gradering stelsels - Checking off Electrical Protection grading systems

 

Persoonlike eienskappe / Person attributes

Bevoegdhede (vaardighede, kennis en eienskappe) Competencies (skills, knowledge and characteristics)

 

• Integriteit / Integrity

• Nougesette en verantwoordelike individu / Meticulous and responsible individual

• Probleemoplossingsvaardighede / Problem solving skills

• Self beginner- vermoë om op eie te werk / Self starter - Ability to work on his own

• Span speler / Team speler

• Goeie kommunikasie en leierskap vaardighede / Good communication and leadership skills

• Sisteem denker / System thinker

• Finansiële vaardighede / Financial skills

• Lewenslange leerder / Lifelong learner

• Hantering en bestuur van verandering / Handling / Managing change

• Pro-aktief / Pro-active

• Geen hoogtevrees (vrees vir hoogtes) / No acrophobia (fear of heights)

• Analitiese denker / Analytical thinker

 

Stuur CV en kontak besonderhede na: danie.iperform@gmail.com

Vorige4 van 12Volgende
Adverteer nou GRATIS in Ingenieurswese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ingenieurswese.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Iperform sal kan kontak.
Geadverteer deur: Iperform
Alle advertensies deur Iperform.
'n soeknet lid sedert 2013-08-27.
Faerie Glen - Gauteng
Kaart vir Faerie Glen,Gauteng,Suid Afrika

3891 besigtigings.
Geadverteer op 2013-08-27 16:24:28.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.