Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Elektriese & Verkoelings Dienste » Diens Verskaffing » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Elektriese & Verkoelings Dienste Elektriese & Verkoelings Dienste  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Elektriese & Verkoelings Dienste

Doen verkoeling op melkmasjiene. Bou ysbanke en onderhou toerusting by melkerye. Bou en onderhou Koelkamers. Diens en installeer alle Komersieële yskaste en verstoonkaste. Kan ook COC uitreik. Doen enige Elektriese werk. 

Het 40 jaar ondervinding en werk landwyd.

Kontak Chris op 060 507 8295 

Vorige13 van 30Volgende
Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing.

Telefoon Nommer:27827729949
Selfoon Nommer:27827729949
Geadverteer deur: Chrislief.
'n soeknet lid sedert 2017-07-21.
Alle advertensies deur Chrislief.
Ferryvale - Nigel - Gauteng

679 besigtigings.
Geadverteer op 2017-07-21 12:38:17.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.