Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Ekstra rekeningkunde klasse (Gr 8-12) in Pretoria-Oos - Bespreek vroegtydig vir 2017! » Ekstra Klasse » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

Ekstra rekeningkunde klasse (Gr 8-12) in Pretoria-Oos - Bespreek vroegtydig vir 2017! Ekstra rekeningkunde klasse (Gr 8-12) in Pretoria-Oos - Bespreek vroegtydig vir 2017!  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Ekstra rekeningkunde klasse (Gr 8-12) in Pretoria-Oos - Bespreek vroegtydig vir 2017!

R160.00
Een-tot-een rekeningkunde tutorklasse vir Gr 8-12 aangebied in Waterkloof deur 'n gegradueerde rekenmeester met ondervinding in rekeningkundige onderwys op hoërskool en tersiêre vlak. Fooie beloop R650 per maand vir een uurlange les per week gedurende skoolkwartale. Lesse in die gemak van u eie huis kan ook gereël word. Enkel lesse is beskikbaar teen R160 per uur. Bespreek vroegtydig vir 2017 want lesse is baie gewild en plek is beperk. SMS / Whatsapp / Email vir Stéfan op 0820438219 of stefan@bezuids.co.za vir meer info.
Vorige3 van 17Volgende
Adverteer nou GRATIS in Ekstra Klasse

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ekstra Klasse.

Kontak Stefanbez01 via e-pos.
Selfoon Nommer:0820438219
Geadverteer deur: Stefanbez01
'n soeknet lid sedert 2016-11-10.
Alle advertensies deur Stefanbez01.

Waterkloof - Pretoria - Gauteng

2152 besigtigings.
Geadverteer op 2016-11-14 07:44:01.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.