Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Hotelwese
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Ek wil graag in die hotelwese begin werk » Hotelwese » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Ek wil graag in die hotelwese begin werk Ek wil graag in die hotelwese begin werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Ek wil graag in die hotelwese begin werk

My naam is Anneke.  Ek het laasjaar (2008) matriek geskryf en soek graag enige werk in die hotelwese.  Ek het toerisme sowel as Hotel en spyseniers as vakke gehad.  My groot droom is om Chef te word maar ek het nie die nodige fondse om verder te studeer nie.  Ek is bereid om heel onder te begin en myself sodoende op te werk.  Kontak my asb op die volgende e-mail  ansie@agiafrica.co.za.  of cel nommer 076722799 indien u my kan help.  Baie dankie. 

Vorige16 van 16
Adverteer nou GRATIS in Hotelwese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Hotelwese.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Annekece sal kan kontak.
Geadverteer deur: Annekece
Alle advertensies deur Annekece.
'n soeknet lid sedert 2009-08-27.
Valhalla - Gauteng
Kaart vir Valhalla,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -25.8104996, 28.1503026

3076 besigtigings.
Geadverteer op 2009-08-31 08:48:26.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!