Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Ek soek dringend werk » Ander » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Ek soek dringend werk Ek soek dringend werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Ek soek dringend werk

R8 000.00
Foto 1: Ek soek dringend werk

Ek is 'n 50 jarige man met 21 jaar ondervinding in administrasie en die koerier bedryf. Het ook ondervinding van projek bestuur en finansies. My gesondheid is baie goed en beskik ek oor 'n Kode 14 lisensie en is heeltemal rekenaar vaardig in alle programme. Beskik oor eie vervoer en selfoon. Sal enige tipe werk aanvaar in die Helderberg/Kaapstad gebied en is onmiddelik beskikbaar.

Kontak: Johan Lourens. Sel: 0834606914.

Vorige54 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Kontak Johannens1 via e-pos.
Telefoon Nommer:0834606914
Selfoon Nommer:0834606914
Geadverteer deur: Johannens1
'n soeknet lid sedert 2013-02-07.
Alle advertensies deur Johannens1.

Strand - Wes-Kaap

3366 besigtigings.
Geadverteer op 2013-02-07 13:52:58.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!