Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Ek is opsoek na werk in die hotelwese » Hotelwese » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Ek is opsoek na werk in die hotelwese Ek is opsoek na werk in die hotelwese  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Ek is opsoek na werk in die hotelwese

My naam is Anneke.  Ek het laas jaar (2008) matriek geskryf en soek graag enige werk in die hotelwese.  Ek het toerisme sowel as Hotel en spyseniers as vakke gehad.  My groot droom is om Chef te word maar ek het nie die nodige fondse om verder te studeer nie.  Ek is bereid om heel onder te begin en myself sodoende op te werk.  Kontak my asb op die volgende e-mail ansie@agiafrica.co.za of cel nommer 0767227799 indien u my kan help.  Baie dankie. 

Vorige12 van 14Volgende
Adverteer nou GRATIS in Hotelwese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Hotelwese.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Annekece sal kan kontak.
Geadverteer deur: Annekece
Alle advertensies deur Annekece.
'n soeknet lid sedert 2009-08-27.
Valhalla - Gauteng

34213 besigtigings.
Geadverteer op 2009-08-31 08:49:15.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.