Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Ek doen alarems hekmotors intercoms cctv ens maak dit ook reg. » Sekuriteit en Observasie » Elektroniese Toestelle » Soek » soeknet.co.za

Ek doen alarems hekmotors intercoms cctv ens maak dit ook reg. Ek doen alarems hekmotors intercoms cctv ens maak dit ook reg.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Ek doen alarems hekmotors intercoms cctv ens maak dit ook reg.

R350.00
Goeie dag Ek is Andre Barnard Ek sit al daar die goed in,en maak dit ook reg. In die lewe waar ons nou in lewe,moet ons maar die goed he.En ek sal vir u n goeie prys uit werk,want ek weet die lewe is deur.En ek doen goeie werk,en is altud trots op my werk.En ek glo altyd,dit wat n mens vir ander mense doen kom altyd trug na n mens toe. En as ek uit kom na u toe,sal dit R350.00 wees en die eerste uur.En as ek naweke uit kom,dan sal dit R450.00 en die eers uur. En ek toets ook u alarem en kyk of alles werk hoe dit moet,en as u valse alarems kry en dit maak u maal. Ek kan na dit ook kyk,en ek wil he u moet weet alles werk.En dit vir u maklik maak om al die goed te stel hoe u dit wul he U kan my gerus e-mail as u vra he of ek moet u kom sien oor iets.Ek is maar in pretoria,en is altyd beruit om u te helpm Glo om gou weer van u te hoor,en geseende dag verder Groete van Andre Barnard
Vorige10 van 16Volgende
Adverteer nou GRATIS in Sekuriteit en Observasie

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Sekuriteit en Observasie.

Kontak Andre barnard via e-pos.
Selfoon Nommer:0823571012
Geadverteer deur: Andre barnard
'n soeknet lid sedert 2012-05-10.
Alle advertensies deur Andre barnard.

Pretoria - Gauteng

3523 besigtigings.
Geadverteer op 2012-05-10 23:27:53.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.