Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Egpaar opsoek na werk » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Egpaar opsoek na werk Egpaar opsoek na werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Egpaar opsoek na werk

Egpaar met een afhanklike opsoek na werk :

 

Man:  sterk & deeglike kennis &  ondervinding in klein- en grootvee boerdery, voerkrale, weiding. Het ook plaasvoorman kennis en ondervinding.  Ook ervare sweiser en algemene nutsman, hardwerkend, lojaal & bereid om nuwe vaardighede te leer.  Geldige Kode 14 met PDP rybewys & ondervinding.

 Vrou:   sterk & wye finansiele agtergrond en ondervinding.  Basiese bemarking ondervinding.  Sterk admin vaardighede.  Bereid om nuwe vaardighede te leer indien nodig.  Geldige bestuurlisensie.  

Beide het geen kriminele rekord.   

 Aanbiedinge in die Weskaap & Noordkaap sal oorweeg word. 

Dankie byvoorbaat 

Vorige3 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Sonjal10001 via e-pos
Geadverteer deur: Sonjal10001.
'n soeknet lid sedert 2020-04-20.
Alle advertensies deur Sonjal10001.
Vredenburg - Wes-Kaap

115 besigtigings.
Geadverteer op 2020-04-20 11:14:04.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.