Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Eazy Slimming Capsules & X-Treme Fat burner Combo » Gesondheid » Skoonheid en Gesondheid » Soek » soeknet.co.za

Eazy Slimming Capsules & X-Treme Fat burner Combo Eazy Slimming Capsules & X-Treme Fat burner Combo  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Eazy Slimming Capsules & X-Treme Fat burner Combo

R440.00
Foto 1: Eazy Slimming Capsules & X-Treme Fat burner Combo
Foto 2: Eazy Slimming Capsules & X-Treme Fat burner Combo
Foto 1: Eazy Slimming Capsules & X-Treme Fat burner Combo
Foto 2: Eazy Slimming Capsules & X-Treme Fat burner Combo

COMBO No 1: 90 Eazy Slimming Capsules 45 X-Treme Fat Burners Capsules R350 courier fooie ingesluit COMBO No 2: 90 Eazy Slimming Capsules 90 X-Treme Fat Burner Capsule R440 courierfooie ingesluit. COMBO No3: 90 Flab Combat Capsules 100ml Elri Firming Cream R270 (courier fooie ingesluit) COMBO No 4: 90 Eazy Slimming Capsules 45 X-Treme Fat Burner 90 Flab Combat Capsules 100ml Elri Firming Cream R490 (courier fooie ingesluit) COMBO No 5 90 Eazy Slimming Capsules 90 X-Treme Fat Burner 90 Flab Combat Capsules 100 ml Elri Firming Cream R560 (courier fooie ingesluit) COMBO 6: 10 Week Clinic Pack: 225 Eazy Slimming Capsules 225 X-Treme Fat Burner Capsules 225 Flab Combat Capsules 300ml Elri Firming Cream 10 syringes + short needles 10 Alcohol preps 10 ml VitB12 ample Complete Maintenance Diet R1420 (courier ingesluit) GENERAL: 90 Eazy Slimming Caps R170 45 X-Treme Fat Burner caps R95 90 X-Treme Fat Burner caps R 190 90 Shaggy Flab Combat caps R110 30 Natural High Fibre caps R 120 90 Elri Cayenne caps R 100 90 Arthritis & Joint Ease caps R180 100 ml Elri Firming Skin Cream R70 Posgeld en verpakking Postage and packaging: Courier Services R90 2-3days working days for delivery. Ons versend landwyd. BESKRYWING VAN PRODUKTE: EAZY SLIMMING CAPSULES: Die Eazy Slimming maak dieet baie maklik want dit onderdruk onnodige hongerpyne en beheer die cravings wat menige diete in die stof laat byt . Veral met die winter wat op hande is en n mens meer geneig is om te wil eet. Deur die bloedsuikervlak­ke te reguleer, verminder dit die cravings na suiker en stysel. Dit dien ook as n eetlusdemper. Oortollige vog word afgedryf op n natuurlike manier. SAMESTELLING: Hoodia, cayenne, ginger, parsley, haw thorn, gymnema, cinnamon, chromium, green tea en bughu. X-TREME FAT BURNER CAPSULES. Help om koolhidrate te verbrand en dit om te sit in energie. Dus verhoog dit die energie vlakke, sonder om n nadelige invloed op die bloeddruk te hÃÂΒͺ. Die 2 Kapsules saam maak dit n wenner vir elkeen wat n natuurlike hulpmiddel nodig het om gewig te verloor. Die bygevoegde vesel help om hardlywigheid of ongereelde maag hok te slaan. Dit versnel dus die metabolisme en verbrand kaloriee. Dit is geformuleer om te verhoed dat vetselle in die lewer gestoor word en dit dus te verbrand en om te sit in erergie. Samestelling: Cayenne, hawthorn, cinnamon, amino acids, lotus leaf, ginseng, citrus autrantium en fibre. FLAB COMBAT CAPCULE5: Die hoof bestandeel in die kapsuul is gelatien. Gelatien bestaan uit kollageen. Sodra kollageen in die bloedstroom opgeneem word,word dit versprei na die weefsels in die vel. Dit stimuleer addisionele produksie van kollageen wat plooie, veroudering, rekmerke en sakkerige vel teenwerk, veral tydens gewigs verlies. Die gemmer help om inflammasies in die vel teen te werk en dien as n oksidante. Wanneer die vel oksidante vry is, bly dit langer fermer en vertaag dit die verouderings proses. Dit is veral belangrik om te gebruik tydens gewig verlies om los velle te voorkom. Samestelling: Gelatin, folic acids en gemmer ELRI FIRMING CREAM: Die samestelling van die El-Ri Firming Cream ondersteun die FLAB COMBAT Kapsules om die die vel sag en elasties hou. Selfs na die eerste aanwending kan daar reeds n verskil aan die vel gevoel word. Die epidermis moet van binne en buite behandel word. Ons produk vergelyk baie goed met baie duurder vel produkte en dien ook as n uitstekende dagroom. Samestelling: Aqueous cream, bio oil, sun screen, white tea, rooibos tea, green tea, tree tea oil, Vit E en VitB12.
Vorige34 van 56Volgende
Adverteer nou GRATIS in Gesondheid

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Gesondheid.

Kontak El-ri via e-pos
Geadverteer deur: El-ri.
'n soeknet lid sedert 2013-02-02.
Alle advertensies deur El-ri.
Cw 6 - Vanderbijlpark - Gauteng

6874 besigtigings.
Geadverteer op 2013-04-13 19:38:54.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.