Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Aangebied » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Drywer » Ander » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Drywer Drywer  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Drywer

Creative Wellness (verpleegagentskap) benodig 'n drywer om personeel en soms pasiente te vervoer.  (Eie vervoer tot by die kantoor nodig)

Werskure wissel, maar meestal van 05:00 tot 08:00 of 09:00 in die oggend en weer 16:30 tot 21:00 Maandae tot Vrydae en elke tweede naweek

Moet ook beskikbaar wees om nie-akuut pasiente te vervoer op 'n ad hoc basis (soos benodig).

Vaste salaris en groep lewe versekering as vergoeding, met oortyd betaling indien nodig.

Pos beskikbaar op 'n deeltydse basis vir 1 tot 2 maande met die oog op 'n vaste aanstelling daarna.

Vorige40 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Creative wellness sal kan kontak.
Geadverteer deur: Creative wellness.
'n soeknet lid sedert 2012-07-11
Alle advertensies deur Creative wellness.
Protea Heights - Brackenfell - Wes Kaap
Kaart vir Protea Heights,Brackenfell,Wes Kaap,Suid Afrika

18333 besigtigings.
Geadverteer op 2012-07-11 18:16:32.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.