Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

dringend opsoek na werks geleentheid. » Motor Bedryf » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

dringend opsoek na werks geleentheid. dringend opsoek na werks geleentheid.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

dringend opsoek na werks geleentheid.

Dagse ek is dringend opsoek na n werksgeleentheid in di motor bedryf,

ek het my ambag by freightliner gedoen maar kon ni gaan kwalifiseer ni weens omstandighede.

ek het al ses jaar se ondervinding in di bedryf ligte voetuie en comersieel,ek het ook kontrakteer werk in di buiteland gedoen in di bedryfen kan

als doen motors ratkaste ewenaars en elektries.

ek ht geen probleem om te verhuis ni en het wel my eie vervoer,ek is hard werkend en leer baie vinnag

ek is op di oomblik werk loos en ht n famielie om voor te sorg enage aanbod sal aanvaar word

skakel my gerus by 0722059115

Groete Juan-Pierre

Vorige6 van 19Volgende
Adverteer nou GRATIS in Motor Bedryf

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Motor Bedryf.

Telefoon Nommer:0722059115
Selfoon Nommer:0722059115
Geadverteer deur: Jp2.
'n soeknet lid sedert 2016-03-07.
Alle advertensies deur Jp2.
Theresapark Uit 15 - Theresapark - Gauteng

606 besigtigings.
Geadverteer op 2016-03-07 22:37:11.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.