Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Plase
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING » Koop » Plase » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.55Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 20.74Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 22.97Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 12.64Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 13.14Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1661Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 19.21Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0018Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0018Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.71Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 17.48Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0837Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0183Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.52Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0600Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0461Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0362Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.01Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.78Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.17Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 1.06Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.26Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0017Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0301Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7817Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1768Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.01Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.70Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4399Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.75Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.60Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1369Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.71Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9589Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.78Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.80Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 6.43Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.13Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0046Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 45.56Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.01Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2341Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.77Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2413Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0001Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.19Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5062Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.15Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.27Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.50Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 17.48Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0091
DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING

R7 000 000.00
Foto 1: DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING
Foto 2: DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING
Foto 3: DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING
Foto 4: DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING
Foto 5: DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING
Foto 1: DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING
Foto 2: DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING
Foto 3: DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING
Foto 4: DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING
Foto 5: DRINGEND: BEES- EN WILDPLAAS TE KOOP - ELLIRAS OMGEWING

Pragtige bosveldplaas van 420 hektaar gelee 55km vanaf Ellisras (Lephalale). Naby Mokolodam en grens vir 4km aan die Matlabas Wildreservaat. Dis ‘n veilige binneplaas, en ideaal vir wild of ‘n kleinskaalse bees- en skaapboerdery. Baie goeie weiding en gemengde bos met +/- 25 ha ou lande. Rede vir verkoop: Eienaar verhuis na ander provinsie.

 

Bied die volgende aan;

·         6-slaapkamer huis van ± 250m² (benodig TLC). Besig met ‘revamp’

·         Omring deur ‘n pragtige tuin

·         Oop lapa- en braaiarea van ±70m²

·         Buite gebou (sement) 54m²

·         Oop stoor (staal konstruksie met IBR dakplate) ± 180m²

·         3 x Boorgate (2 met sonpompe, 1 met windpomp)

·         Enkelfase Eskomkrag na eiendom

·         2 x groot sementdamme

·         Verskeie gronddamme & krippe

·         Goed toegeruste kraalfasiliteite met gedeeltelike afdak

·         Wildwerende heining van 8.2km (21 drade)

·         Wild wat voorkom; Rooibok, Koedoe, Rooihartebees, Steenbok, Klipspringer, Duiker, Zebra

 

Privaat te koop vir R7 miljoen (ohb). Ernstige kopers kan Hennie skakel @ 084-444-1777 of epos hennie@kruprop.co.za

 

 

 

 

Vorige13 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plase

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plase.

Kontak Hennie65 via e-pos.
Selfoon Nommer:0844441777
Geadverteer deur: Hennie65
'n soeknet lid sedert 2016-03-18.
Alle advertensies deur Hennie65.

Ellisras - Limpopo

4121 besigtigings.
Geadverteer op 2016-04-06 15:42:50.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!