Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Perde » Fries
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

DOORNKOP UMFAAN » Lewende Hawe » Perde » Landbou » Soek » soeknet.co.za

DOORNKOP UMFAAN DOORNKOP UMFAAN  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

DOORNKOP UMFAAN

UMFAAN IS GEBORE 06-11-2006 EN HET PAPIERE

SY MA IS IMHOFF RICKY

SY PA IS WEIBERT 

HY IS GROOT SWORT FRIES HINGS HET BAIE LEWE EN SOEK N HUIS MET BAIE LIEFDE EN AANDAG

HY IS HALTER MAK, KAN GEBAD WORT, GEE AL VIER SY VOETE, KLIM IN N HORSE BOX SONDER N PROBLEEM, EN IS OOK STAL GEWOONT.

HY STAAN KLAAR TUSSEN 15 EN 16 HAND HOOG INDIEN NIE MEER NIE.

HY IS BAIE LIEF VIR VROUE MAAR SKRIKKERIG VIR KUNDER, MANS EN PLAASWERKERS.

EK IS ALEEN WAT HOM GEHANTEER HET EN MY KUNDERS IS NOG KLEIN EN BANG VIR DIE PERDE.

HY HET OOK BAIE ENERGIE EN IS BAIE DOMINANT MET ANDER HINSTE MAAR ANFAAR ENIGE MERIE SAAM HOM IN DIE KAMP.

EK KAN HOM LAAT REGMAAK AS DIE KOPPER DIT SO VERKIES.

Vorige4 van 4
Adverteer nou GRATIS in Fries

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Fries.

Kontak Veronica via e-pos.
Telefoon Nommer:0177851365
Selfoon Nommer:0788028622
Faks Nommer:0177851365
Geadverteer deur: Veronica
'n soeknet lid sedert 2008-12-14.
Alle advertensies deur Veronica.

Volksrust - Mpumalanga
Kaart vir Volksrust,Mpumalanga,Suid Afrika

GPS: -27.3620258, 29.8873054

28839 besigtigings.
Geadverteer op 2008-12-14 13:17:55.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.