Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

diensbestuurder / tak bestuurder / onderdele bestuurder - Dringend opsoek na werk » Motor Bedryf » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

diensbestuurder /  tak bestuurder / onderdele bestuurder - Dringend opsoek na werk  diensbestuurder / tak bestuurder / onderdele bestuurder - Dringend opsoek na werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

diensbestuurder / tak bestuurder / onderdele bestuurder - Dringend opsoek na werk

R18 000.00
Foto 1: diensbestuurder /  tak bestuurder / onderdele bestuurder - Dringend opsoek na werk

Ek het 27 jaar bestuurs ondervinding in vervoer bedryf ( takbestuurder / depot bestuurder / operasionele bestuurder ) asook in die motor bedryf ( diens bestuurder / tak bestuurder / onderdele bestuurder / naverkope bestuurder ) . Het diploma in Vervoer , is hardwerkend , eerlik , gedissiplineerd , goed met kliente , sterk leier , en kom goed oor die weg met kollegas en mede werkers . Is woonagtig in Stellenberg , Durbanville in die noordelike gedeelte van Kaapstad .
Vorige15 van 19Volgende
Adverteer nou GRATIS in Motor Bedryf

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Motor Bedryf.

Kontak Louisvangreunen via e-pos.
Selfoon Nommer:0835086643
Geadverteer deur: Louisvangreunen
'n soeknet lid sedert 2013-02-05.
Alle advertensies deur Louisvangreunen.

Durbanville - Wes-Kaap

2924 besigtigings.
Geadverteer op 2013-02-05 19:58:22.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!