Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Die Blouhuis Gasteplaas » Selfsorg Eenhede » Reis en Vakansie » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.88Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.66Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 22.05Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.61Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1649Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 18.57Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 11.01Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 18.20Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0019Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0872Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0191Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.05Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.05Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 10.18Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4544Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.86Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.03Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1436Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.35Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.62Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.54Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.54Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.05Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2369Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.94Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0501Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.28Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.44Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0549Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 6.94Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.32Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.00Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.58Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0352Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1650Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 47.31Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.50Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.31Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.9802Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2815Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0019Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.18Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7459Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0018Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0002Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5320Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.52Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 18.20Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.19Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0096Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0354
Die Blouhuis Gasteplaas Die Blouhuis Gasteplaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Die Blouhuis Gasteplaas

Uitgehonger vir ‘n rustige plaasvakansie? Kom kuier op by Die Blouhuis Gasteplaas, geleë sowat 35km vanaf Swellendam en 50km vanaf Bredasdorp. Die unieke ou plaashuis is privaat en toegerus met slaapplek vir vier persone (1xdubbelbed, 2xenkelbeddens). Dis ideaal vir paartjies wat wil wegbreek, klein gesinne wat kwaliteittyd saam wil spandeer of vriende wat heerlik wil kuier rondom die kampvuur. Die huis het nie krag nie (wel ‘n parrafien yskas) wat dit nog meer spesiaal en romanties maak. Pak jou stapskoene of bergfiets in en word een met die natuur. Dis ook naby aan die asemrowende De Hoop Natuurreservaat met sy talle walvisse en historiese Malagas geleë.Tariewe is: R150 pppn (etes ekstra op aanvraag)  - bespreek vandag nog!
Vorige60 van 60
Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede.

Kontak Pataai via e-pos.
Telefoon Nommer:0846556006
Selfoon Nommer:0846556006
Geadverteer deur: Pataai
'n soeknet lid sedert 2011-04-20.
Alle advertensies deur Pataai.

Swellendam - Wes-Kaap

9340 besigtigings.
Geadverteer op 2011-04-20 10:00:51.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.