Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Dewald/Antoinette. » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Dewald/Antoinette. Dewald/Antoinette.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Dewald/Antoinette.

R18.00
Goeie Dag. Ek is n 38 jarige man en op soek na n posisie vir my vrou(43) en dogter(13) op die landbou omgewing. My kennis strek van loodgieter, elektries, bou( afdakke ens), herstel werk van n groot hoeveelhied goedere, instandhouding van geboue,heinings en soveel meer.Ons is al in die bedryf vir 21 jaar en ken n bietjie van alles, so ook boere/spesiale kos maak en kyk na hoewes en gaste. Ons is "DIE WARE DING". Ons wil graag terug beweeg na die plaas lewe en sal waardeur as enige iemand ons dalk kan help met n pos in die opsigte. Groete en mag julle geseen word!!! 
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Dewald gooding via e-pos.
Telefoon Nommer:0798795513
Selfoon Nommer:0798795513
Geadverteer deur: Dewald gooding
'n soeknet lid sedert 2013-04-03.
Alle advertensies deur Dewald gooding.

Birch Acres - Gauteng

2275 besigtigings.
Geadverteer op 2013-04-03 11:57:41.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.