Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Deeltydse Rekenmeester Beskikbaar Bloemfontein » Finansieel » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Deeltydse Rekenmeester Beskikbaar Bloemfontein  Deeltydse Rekenmeester Beskikbaar Bloemfontein  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Deeltydse Rekenmeester Beskikbaar Bloemfontein

R50.00
Foto 1: Deeltydse Rekenmeester Beskikbaar Bloemfontein

Ek is op soek na 'n posisie waar ek van die huis af kan werk na 14h00 Maandae tot Vrydae. Tariewe R50-R70 per uur afhangende van grootte van onderneming. Wil verkieslik met klein tot medium ondernemings werk wat nie 'n voltydse rekenmeester kan bekostig nie. Bloemfontein area alleenlik. Onderneming moet self rekenaarprogram waarop data ingelees word voorsien. Ek doen die hele spektrum van Finansies tot en met Finansiële State en bestuursverslae. Sal een keer per maand besigheid besoek om verslagdoening en state met eienaar/bestuur te bespreek. Ek het meer as 30 jaar ondervinding en kan enige transaksie verwerk (voorraad, aankope, krediteure rekonsiliasies en betalings, debiteure, salarisse, algemene en standaardjoernale, bank, waardevermindering ens)
1 van 15Volgende
Adverteer nou GRATIS in Finansieel

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Finansieel.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Rekenmeester01 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Rekenmeester01.
'n soeknet lid sedert 2020-12-22
Alle advertensies deur Rekenmeester01.
Willows - Bloemfontein - Vrystaat

154 besigtigings.
Geadverteer op 2020-12-22 10:21:12.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!