Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Data Invordering - Johannesburg en Pretoria » Media en Promosie » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Data Invordering - Johannesburg en Pretoria Data Invordering - Johannesburg en Pretoria  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Data Invordering - Johannesburg en Pretoria

Foto 1: Data Invordering - Johannesburg en Pretoria

Ons vorder besigheids informasie in vir Google Maps dmv 'n Android handstel en spesiale Google App. Loop van besigheid na besigheid in afgebakende areas en vorder basiese inligting in.  

Jy moet:

 

  • Graad 12 geslaag het
  • Rekenaar en smart phone vaardig wees
  • Verkieslik ondevinding he in "field marketing/data collection/mall promotions"
  • Jou eie vervoer he of reel in die areas waar ons lys
  • Bereid wees om ver te stap
  • Moet goed Engels en Afrikaans kan praat  
Ons betaal R150 per dag plus R40 vir vervoer onkostes. Ons voorsien volle opleiding.
 
Hierdie is 'n kort termyn projek van min of meer 3 maande.
 
Stuur assbelif jou CV na hennauw@directchannel.co.za of faks na 0866592808 met "Google" as die onderwerp. 

 

Vorige4 van 4
Adverteer nou GRATIS in Media en Promosie

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Media en Promosie.

Kontak Google via e-pos
Geadverteer deur: Google.
'n soeknet lid sedert 2015-02-09.
Alle advertensies deur Google.
Randburg - Gauteng

1815 besigtigings.
Geadverteer op 2015-02-09 15:07:50.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.