Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

DAME SPOORDERS NODIG PTA NOORD » Versekering » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

DAME SPOORDERS NODIG PTA NOORD DAME SPOORDERS NODIG PTA NOORD  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

DAME SPOORDERS NODIG PTA NOORD

Maatskappy is opsoek na nuwe dames in hulle spoorafdeling.

Matriek. Afrikaans en Engels magtig. MS Office magtig. Agtergrond in versekering/spore 'n plus.  Eie rekenaar/skootrekenaar.

Volle opleiding sal verskaf word.  Alle programme (hardeware en sagteware) word gegee waarmee spore suksesvol afgehandel kan word.  Geen rondry nie.

Werk van huis af na opleiding afgehandel is.

Kommissie gedrewe salaris met prestasie bonusse.

Kandidate moet gedisiplineerd, hardwerkend, georganiseerd en doelwit gedrewe wees.

Vorige5 van 9Volgende
Adverteer nou GRATIS in Versekering

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Versekering.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Sbtrace pty ltd sal kan kontak.
Geadverteer deur: Sbtrace pty ltd.
'n soeknet lid sedert 2015-11-17
Alle advertensies deur Sbtrace pty ltd.
Mmakau - Gauteng

1019 besigtigings.
Geadverteer op 2015-11-17 11:20:03.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!