Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

crazy daisy tierlantyntjies en kraakvars tuisgebak » Ander » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

crazy daisy tierlantyntjies en kraakvars tuisgebak crazy daisy tierlantyntjies en kraakvars tuisgebak  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

crazy daisy tierlantyntjies en kraakvars tuisgebak

R100.00
Foto 1: crazy daisy tierlantyntjies en kraakvars tuisgebak
Foto 2: crazy daisy tierlantyntjies en kraakvars tuisgebak
Foto 3: crazy daisy tierlantyntjies en kraakvars tuisgebak
Foto 1: crazy daisy tierlantyntjies en kraakvars tuisgebak
Foto 2: crazy daisy tierlantyntjies en kraakvars tuisgebak
Foto 3: crazy daisy tierlantyntjies en kraakvars tuisgebak

met kersfees om die draai bied ons heerlike kraakvars tuisgebak en unieke handgemaakte geskenkies vir oud en jonk sowel as kersboom versierings kerskraanse ons verskaf ook aan klein handelaars ons bied die volgende:deurstoppe,geborduurde handdoek stelle,haarversierings,los lit rug sakke,krale juwele,houtkruise,kinder sweetpakke,tafeldoek stelle,voorskote en vatlappe,sakke vir koshuis kinders se vuil wasgoed,sowel as enige kinder partytjie versierings en gemengde kerskoekies in 2.5KG verpakkings(blik ingesluit in prys)

om teleurstelling te voorkom kontak my gerus

Vorige25 van 45Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Kontak Crazy daisy via e-pos.
Telefoon Nommer:geen
Selfoon Nommer:0798109181
Geadverteer deur: Crazy daisy
'n soeknet lid sedert 2012-11-03.
Alle advertensies deur Crazy daisy.

Hendrina - Mpumalanga

14766 besigtigings.
Geadverteer op 2012-11-03 20:00:02.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.