Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Musikaal
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

CMR Lyttelton Fondsinsameling - Dames Tee met Gasspreker Johan Scholtz » Musikaal » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

CMR Lyttelton Fondsinsameling - Dames Tee met Gasspreker Johan Scholtz CMR Lyttelton Fondsinsameling - Dames Tee met Gasspreker Johan Scholtz  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

CMR Lyttelton Fondsinsameling - Dames Tee met Gasspreker Johan Scholtz

R100.00

Kom geniet 'n heerlike, pretvolle, oggend vol inspirasie, saam met ons.

9 Mei 2015 te NG Kerk Lyttelton Oos, 228 Van Riebeecklaan .

Johan Scholtz -pastoor, akteur, sanger en skilder is ons gasspreker.

Wees 'n gasvrou of koop 'n kaartjie.

Hoed en Kolwyntjie tema.

Ondersteun ook ons kolwyntjie verkope en stalletjies.

'n Gelukkige dame kan een van Johan se skilderye saamneem huistoe. 

Kontak CMR Lyttelton by 0126645837 

 

 

Vorige3 van 9Volgende
Adverteer nou GRATIS in Musikaal

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Musikaal.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Cmr lyttelton sal kan kontak.
Geadverteer deur: Cmr lyttelton
Alle advertensies deur Cmr lyttelton.
'n soeknet lid sedert 2015-03-18.
Lyttelton - Pretoria - Gauteng

2370 besigtigings.
Geadverteer op 2015-03-18 19:41:56.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.