Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Romanse
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Charlie » Romanse » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Charlie Charlie  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Charlie

R180.00
Foto 1: Charlie

Charlie van Buuren, ‘n PA-vriendin van Simon Vermooten, vergesel haar werkgewer op ’n plesiervaart langs die Ooskus van Afrika met vriende en sakevennote. Tydens die reis kom sy op verdoemende bewyse af wat Vermooten verbind met ontvoering van vrouens na Oosterse lande tesame met die feit dat hy ‘n druglord is met ‘n Switserse bankrekening waar hy sy aandeel in dwelmsverkope veilig hou..
Met die inligting veilig op ‘n dataskyfie gebêre, spring sy oorboord naby die eiland Inhaca na sy op heterdaad betrap word deur een van haar baas se lyfwagte en haar lewe nie ‘n duit werd is nie.
Daar word sy uit die see gered deur Alex, ‘n lid verbonde aan Changuion Internasionale Sekuriteits Maatskappy wat besig is met ‘n ondersoek na haar werkgewer en sy bedrywighede. Na sy as staatsgetuie geroep word, word sy in die veilige bewaring van haar redder geplaas na Vermooten en sy netwerk van
1 van 7Volgende
Adverteer nou GRATIS in Romanse

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Romanse.

Kontak Dagbreek uitgewers via e-pos
Geadverteer deur: Dagbreek uitgewers.
'n soeknet lid sedert 2015-04-26.
Alle advertensies deur Dagbreek uitgewers.
Wespark - Gauteng
Kaart vir Wespark,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -25.7557802, 28.1268976

1110 besigtigings.
Geadverteer op 2015-04-26 07:31:06.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.