Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Call Center Agente » Verkope en Bemarking » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Call Center Agente Call Center Agente  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Call Center Agente

Call Center Agente

Call Centre Agente word dringend benodig vir ons takke in Centurion (Hoofkantoor)

As jy 'n gladde mond het en is lief vir om te gesels oor 'n telefoon, is hierdie die werk vir jou.

vereistes:

1. Moet tussen 25 en 40

2. Mans en vroue is welkom

3. Moet ambisie het en alles sal probeer om jou drome en doelwitte te bereik

4. Moet buite die boks kan dink

5. Moet tweetalig wees in Engels en Afrikaans (praat, lees en skryf}

6. Moet in staat wees om druk te hanteer

voordele

• Gratis opleiding

• Maatskappy Vervoer

• Basiese + Kommissie en aansporings

As jy voel jy is die regte persoon en jy wil 'n klomp geld te maak, bel my!

Sit in Subject line: Call Center.

Moenie wag nie, kom nou daardie CV's te stuur of bel !!!!

Vorige9 van 41Volgende
Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Claudia sal kan kontak.
Geadverteer deur: Claudia.
'n soeknet lid sedert 2017-03-22
Alle advertensies deur Claudia.
Lyttelton Manor Ext 1 - Centurion - Gauteng
Kaart vir Lyttelton Manor Ext 1,Centurion,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -25.7412614, 28.167123

911 besigtigings.
Geadverteer op 2017-03-22 13:00:30.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.