Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Boubedryf
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Bouwerk/Nutsman » Boubedryf » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Bouwerk/Nutsman Bouwerk/Nutsman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Bouwerk/Nutsman

Ek is \'n 40 jare man met my eie vervoer.  Ek is opsoek na enige pos as Nutsman of Voorman in Pretoria omgewing. Ek is handvaardig met enige tegniese werk.  Kan werk onder druk.  Kan alle projekte afhandel in die spertyd wat van my verwag word.  Het ondervinding in sweiswerk, houtwerk (maak van kabinette) loodgieter, elektries, plaveisel, bou, pleister, teelwerk en enige algemene herstelwerk.  Het 17 jaar ondervinding in die boubedryf. ek is ook vaardig met die oprigting van nuwe woonhede en lees van bouplanne en uiteensetting van bouplanne.  Verwysings op aanvraag.

 

Vorige13 van 21Volgende
Adverteer nou GRATIS in Boubedryf

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Boubedryf.

Kontak Jp hattingh via e-pos.
Selfoon Nommer:0721328400
Geadverteer deur: Jp hattingh
'n soeknet lid sedert 2013-02-22.
Alle advertensies deur Jp hattingh.

Clarina - Karenpark - Gauteng

2963 besigtigings.
Geadverteer op 2013-02-22 19:47:51.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.