Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Boubedryf
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Bou Voorman » Boubedryf » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Bou Voorman Bou Voorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Bou Voorman

Bou Voorman in Ooste van Pretoria, 30-50 jaar, -+ 10 jaar ondervinding in kommersiële en residensiële bouwerk. Kennis van ambagte in boubedryf, soos planne interperteer, sanitasie, elektries, ens. Ondervinding in algemene onderhoud van geboue. Bestuur van kontrakteurs en daaglikse projekte. Goeie gesondheid om fisiese handewerk te kan verrig. Eie vervoer. Salaris onderhandelbaar volgens ondervinding. Kontakbare verwysings. Onmiddellik beskikbaar
1 van 23Volgende
Adverteer nou GRATIS in Boubedryf

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Boubedryf.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Salamus properties sal kan kontak.
Geadverteer deur: Salamus properties.
'n soeknet lid sedert 2018-08-23
Alle advertensies deur Salamus properties.
Menlopark - Gauteng

66 besigtigings.
Geadverteer op 2020-06-09 16:00:01.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!