Soek Tuisblad » Soek  » Rekenaars » Sagteware
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

BORDUUR SAGTEWARE - Creative Drawings » Sagteware » Rekenaars » Soek » soeknet.co.za

BORDUUR SAGTEWARE - Creative Drawings BORDUUR SAGTEWARE - Creative Drawings  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

BORDUUR SAGTEWARE - Creative Drawings

Creative DRAWings is 'n revolusion êre borduursagteware wat 'n unieke oplossing bied om nuwe patrone maklik en vinnig te ontwerp - van nuut, tot vektor en "bitmap" prentjies - selfs foto's!

DIT BIED AANSIENLIK MEER AS 'N VORIGE DIGITALE SAGTEWARE
'n Interaktiewe produk wat amper vir jou "dink" en jou kreatiwiteit in 'n ander dimensie inlei!

MAKLIK OM TE LEER EN TE GEBRUIK
Produseer ho
ë kwaliteit borduurontwerpe binne slegs minute na 'n paar instruksies met skoon, presiese steke (geen wilde steke meer nie!), en slaggereed om op jou borduurmasjien te steek.

VOER AMPER ENIGE "CLIPART" OF FOTO IN
Kan amper onmiddelik in 'n PERFEKTE borduurontwerp omgeskakel word. Creative DRAWings is nie 'n statiese sagteware wat slegs prentjies na steke omskakel nie.
 
GEEN DUUR BYVOEGSELS MEER NIE
Al die kragtige kenmerke in een pakket
 
- Skakel enige "clipart" ontwerp in borduurwerk met premium steekkwaliteit - vinnig en malik.
- Voer borduurwerkontwerpe in (.pes, .vip, .jef, ens.).
- Verpersoonlik jou ontwerpe deur jou eie teks by te voeg.
- Definitiewe borduurresultate vir ENIGE prentjie/ontwerp teen hoë kwaliteit drukwerk met transparante agtergronde.

PAKKET SLUIT DIE VOLGENDE IN:
- Creative DRAWings installasie CD
- Wings se modulêre basiese module
- 200 vektor prentjies
- 3 000 borduurontwerpe
- USB sekuriteitssleutel (Dongel/hardeware sleutel)
- Handleiding
- Vinnige begin gids / Vinnige wenke
- Hulpgids
- Drukbare handleiding
 
VIR 'N GRATIS DIGITALE DEMONSTRASIE, KONTAK LOUIS.
Vorige4 van 6Volgende
Adverteer nou GRATIS in Sagteware

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Sagteware.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jeshurun sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jeshurun.
'n soeknet lid sedert 2008-10-25
Alle advertensies deur Jeshurun.
Faerie Glen - Gauteng

14562 besigtigings.
Geadverteer op 2009-09-16 19:00:57.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.