Soek Tuisblad » Soek  » Rekenaars » Sagteware
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

BORDUUR perfek met Creative DRAWings - borduursagteware » Sagteware » Rekenaars » Soek » soeknet.co.za

BORDUUR perfek met Creative DRAWings - borduursagteware BORDUUR perfek met Creative DRAWings - borduursagteware  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

BORDUUR perfek met Creative DRAWings - borduursagteware

Creative DRAWings is 'n revolusionere borduursagteware wat 'n unieke oplossing bied om nuwe patrone maklik en vinnig te ontwerp - van nuut, tot vektor en "bitmap" prentjies!

DIT BIED AANSIENLIK MEER AS VORIGE DIGITALE SAGTEWARE PAKKETTE
'n Interaktiewe produk wat amper vir jou "dink" en jou kreatiwiteit in 'n ander dimensie inlei!

MAKLIK OM TE LEER EN TE GEBRUIK
Produsseer hoe
kwaliteit borduurontwerpe binne slegs minute na 'n paar instruksies met skoon, presiese steke (geen wilde steke meer nie!), en slaggereed om op jou borduurmasjien te steek.

VOER AMPER ENIGE "CLIPART" OF FOTO IN
Kan amper onmiddelik in 'n PERFEKTE borduurontwerp omgeskakel word. Creative DRAWings is nie 'n statiese sagteware wat slegs prentjies na steke omskakel nie.
 
GEEN DUUR BYVOEGSELS MEER NIE
Al die kragtige kenmerke in een pakket
 
- Skakel enige "clipart" ontwerp in borduurwerk met premium steekkwaliteit - vinnig en malik.
- Voer borduurwerkontwerpe in (.pes, .vip, .jef, ens.).
- Verpersoonlik jou ontwerpe deur jou eie teks by te voeg.
- Definitiewe borduurresultate vir ENIGE prentjie/ontwerp teen hoë kwaliteit drukwerk met transparante agtergronde.
 
Vir verdere informasie, besoek gerus ons webtuiste by www.embroiderysoftware.co.za
Vorige5 van 6Volgende
Adverteer nou GRATIS in Sagteware

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Sagteware.

Kontak Jeshurun via e-pos.
Telefoon Nommer:012 991 1534
Selfoon Nommer:082 323 8918
Geadverteer deur: Jeshurun
'n soeknet lid sedert 2008-10-25.
Alle advertensies deur Jeshurun.

Faerie Glen - Gauteng
Kaart vir Faerie Glen,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -25.7868836, 28.3140488

9583 besigtigings.
Geadverteer op 2009-09-16 18:57:45.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!