Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Boggomsbaai Strandhuis » Selfsorg Eenhede » Reis en Vakansie » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 16.18Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.16Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 20.98Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 11.82Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.28Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1548Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 17.79Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0000Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.02Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4659Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.08Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.43Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 16.15Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.98Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0084Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.13Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 16.15Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0017Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0017Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.39Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0531Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0425Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0331Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0772Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0167Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.54Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 6.29Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.9765Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 0.9843Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.09Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0016Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7730Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0258Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1628Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 0.9839Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.22Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4059Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 9.77Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1256Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.30Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.00Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 11.92Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 11.92Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.86Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.8126Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.04Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 42.02Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2203Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.08Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2149Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 0.9839
Boggomsbaai Strandhuis Boggomsbaai Strandhuis  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Boggomsbaai Strandhuis

R1 000.00

Fantastiese see uitsig! Kom en onspan by die heerlike stil strand van Boggomsbaai. Slegs 100 meter tot by die strand. Boggomsbaai is geleë slegs ±30 km vanaf Mosselbaai op die tuinroete.

Die woning beskik oor ‘n kombuis en woonarea, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is dus slaapplek vir 6 persone.  Daar is ook ‘n skottel vir DSTV, bring egter net jou dekodeerder.

Tariewe 2014:

Alle skoolvakansies en langnaweke:

R 500 (basiese tarief) per nag plus R 150 per persoon per nag.

Buite seisoen (skoolkwartale):

R 500 (basiese tarief) per nag plus R 100 per persoon per nag. Alle ander naweke: R 1 900 vir 2 Nagte (1-6 Persone).

Vir meer inligting stuur ‘n epos na:

baltimore.boggomsbaai@gmail.com

of kontak gerus: 0834404544

 

Vorige42 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Wihanbotha sal kan kontak.
Geadverteer deur: Wihanbotha
Alle advertensies deur Wihanbotha.
'n soeknet lid sedert 2014-11-01.
Danhof - Vrystaat

9664 besigtigings.
Geadverteer op 2014-11-01 12:41:27.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!