Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Boersean soek plaaswerk. » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Boersean soek plaaswerk. Boersean soek plaaswerk.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Boersean soek plaaswerk.

Foto 1: Boersean soek plaaswerk.

Ek is n 24 jarige jong man en is alleen lopend,met sober gewoontes en rook ni. Ek is van Empangeni Natal en is opsoek  na werk op n plaas enige plek in Suid afrika.ek werk die laaste 5 jaar as n swyser maar will wegkom uit die besige dorp uit en my wortols vind.Het op n hoender boerdery grootgeword voor ons dorp toe verhuis het en wil graag weer terug kom op die plaas.Het geen deplomas vir landbou ni maar het matriek gemaak in 2010.Ek is hard werkend en leer gou as ek die geleentheid kry.my sellfoon nom is 0608177622 en het ook Email.baie dankie.
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Jacquespretorius via e-pos.
Selfoon Nommer:0608177622
Geadverteer deur: Jacquespretorius
'n soeknet lid sedert 2015-12-29.
Alle advertensies deur Jacquespretorius.

Empangeni - Kwazulu-Natal
Kaart vir Empangeni,Kwazulu-Natal,Suid Afrika

GPS: -28.7532196, 31.8935123

1166 besigtigings.
Geadverteer op 2015-12-31 15:17:09.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.