Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Perde » Boerperde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Boerperd stoet te koop » Lewende Hawe » Perde » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Boerperd stoet te koop Boerperd stoet te koop  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Boerperd stoet te koop

S A BOERPERDETELERSGENOOTSKAP  

Naam:        “Witkoppen Botanica”

Geslag:       Merrie

Gebore:      26/10/2006

 Naam:        “Witkoppen Bonnie” (“Botanica” se vul)

Geslag:       Vul merrie

Gebore:      9/11/2008

 

Naam:        “Witkoppen Pastelle II”

Geslag:       Merrie

Gebore:      27/11/1997

 

Naam:        “Witkoppen Pretman” (“Pastelle II” se vul)

Geslag:       Vul Hings

Gebore:      26/11/2008

 

Naam:        “Witkoppen Duet”

Geslag:       Merrie

Gebore:      06/11/2000

 Naam:        “Witkoppen Delia” (“Duet” se vul)

Geslag:       Vul merrie

Gebore:      12/8/2008

 

Naam:        “Witkoppen Patroon” (Vader “Roemryk Ivoor”  Moeder “Witkoppen Patrys”)

Geslag:       Merrie

Gebore:      29/01/2006

 

Naam:        “Witkoppen Etiek” (Vader “Kleinwitberg vreugde”

           Moeder “Suikerbos Ebie”)

Geslag:       Merrie

Gebore:      11/11/2000

  “Pandan Piot”  is die vader van al die vullens, behalwe “Patroon” en “Etiek”.Die merries is geregistreer by S A Boerperdetelersgenootskap en het al skou kampioen vullens opgelewer. Merries is ry mak, maar is omtrent ‘n jaar gelede gery.  Hulle is ook dragtig en sal vanaf 10 November 2009 begin vul.Vullens is halter mak met baie goeie gesindheid, en kom eers in 2010 in aanmerking tot registrasie.  Indien ‘n persoon in al die perde belangstel kontak my gerus. 

Kontak persoon:     Eduan Naudè

Kontak nr:              083 547 8870 / 083 992 2846

E-pos adres:           eduan1982@yahoo.com

  
Vorige10 van 12Volgende
Adverteer nou GRATIS in Boerperde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Boerperde.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Eduan sal kan kontak.
Geadverteer deur: Eduan.
'n soeknet lid sedert 2009-11-01
Alle advertensies deur Eduan.
Piet Retief - Mpumalanga

21106 besigtigings.
Geadverteer op 2009-11-01 04:59:27.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.