Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Boerdery Assistent » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Boerdery Assistent Boerdery Assistent  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Boerdery Assistent

Vakante betrekking beskikbaar vir Boerdery Assistent.
25 - 40 jaar oud.
Kode 14 + PDP sal in jou guns tel.
Moet ondervinding hê in saai en bees boerdery.
Moet bereid wees om 5 maande van die jaar weg van die huis af te werk.
CV's kan ge-epos word na gawie.corne@gmail.com of skakel 079 881 8818.
Indien jy nie in die ouderdomsgroep val nie sal jou CV nie in aanmerking geneem word nie.
Vorige3 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Gawie.corne sal kan kontak.
Geadverteer deur: Gawie.corne.
'n soeknet lid sedert 2019-08-14
Alle advertensies deur Gawie.corne.
Bronkhorstspruit - Gauteng

215 besigtigings.
Geadverteer op 2019-08-14 17:29:42.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.