Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Boekhouer/Ontvangsdame/Kantoor Administrateur » Ander » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Boekhouer/Ontvangsdame/Kantoor Administrateur Boekhouer/Ontvangsdame/Kantoor Administrateur  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Boekhouer/Ontvangsdame/Kantoor Administrateur

Ek is 'n 53 jarige Blanke dame wat op soek is na 'n pos in Port Elizabeth as 'n Ontvangsdame, Boekhouer of Kantoor Administrateur. Ek het baie jare se werksondervinding, is eerlik en opreg, kan onafhanklik werk en was al in 'n gesagshoedanigheid. Ek is tweetalig, goed met kommunikasie, kom goed oor die weg met die meeste mense en het 'n sterk persoonlikheid. U kan my e-pos by jydee62@gmail.com
Vorige27 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Kontak Debbie oosthuizen via e-pos
Geadverteer deur: Debbie oosthuizen.
'n soeknet lid sedert 2016-01-18.
Alle advertensies deur Debbie oosthuizen.
Linton Grange - Oos-Kaap

1285 besigtigings.
Geadverteer op 2016-01-18 12:28:45.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.