Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

BOEKHOUER / REKENMEESTER » Boekhou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

BOEKHOUER / REKENMEESTER BOEKHOUER / REKENMEESTER  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

BOEKHOUER / REKENMEESTER

Vakante betrekking vir 'n Rekenmeester / Boekhouer beskikbaar by Fraserburg Landboukooperasie Bpk

Minimum kwalifikasies Graad 12 maar verkieslik 'n BRek of BCom kwalifikasie.

Kennis van debiteure, krediteure, grootboek, kasboek, BTW en PAYE.

Hantering van SARS aangeleenthede.

Kennis van IQ Enterprise sagteware sal tot u voordeel wees.

Salaris word gebaseer op aansoeker se ondervinding en kwalifikasies.

Sluitingsdatum 9 Maart 2016

Epos CV na: bestuurder@kooperasie.co.za

Vorige4 van 8Volgende
Adverteer nou GRATIS in Boekhou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Boekhou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Bestuurder@kooperasie.co.za sal kan kontak.
Geadverteer deur: Bestuurder@kooperasie.co.za
Alle advertensies deur Bestuurder@kooperasie.co.za.
'n soeknet lid sedert 2016-03-06.
Fraserburg - Wes Kaap
Kaart vir Fraserburg,Wes Kaap,Suid Afrika

GPS: -31.9149495, 21.5133587

1261 besigtigings.
Geadverteer op 2016-03-06 10:08:50.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.