Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Hou op sukkel, kom kry 'n lening teen kompiterende rentekoerse vandag nog.
Blok eiendom te koop in ligte Industrie gebied Blok eiendom te koop in ligte Industrie gebied  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

Blok eiendom te koop in ligte Industrie gebied

R8 000 000.00

Blok bestaande uit 4 erwe in Bethlehem se ligte Nywerheidsgebied.

3 van die erwe het geboue op, elk verskillende doeleiendes in gebruik tans. Die 4de erf is onbebou, maar het 'n Vodacom toring op wat huurinkomste genereer.

Elke erf 50 x 50m groot, een titel-akte vir al 4 erwe.

Idiaal vir 'n bellegger of 'n ontwikkelaar wat stoorspasie soek of "warehousing" wil doen

Prys is onderhandelbaar 

1 van 14Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Eiendom.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Hannesh sal kan kontak.
Geadverteer deur: Hannesh
Alle advertensies deur Hannesh.
'n soeknet lid sedert 2018-12-27.
Bethlehem - Vrystaat
Kaart vir Bethlehem,Vrystaat,Suid Afrika

62 besigtigings.
Geadverteer op 2019-01-04 11:34:23.
WhatsApp Iemand.
 

2019-01-16 20:28:51 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.13217 sekondes vir 3.84.186.122