Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Blanke vrou verlang dringend n pos op n plaas of enige ander werk. » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Blanke vrou verlang dringend n pos op n plaas of enige ander werk. Blanke vrou verlang dringend n pos op n plaas of enige ander werk.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Blanke vrou verlang dringend n pos op n plaas of enige ander werk.

R5 000.00
Foto 1: Blanke vrou verlang dringend n pos op n plaas of enige ander werk.

Ek is n 36 jarige blanke vrou wat dringend werk soek op n plaas of enige ander werk asb. Asb dis baie dringend ek het n dogtertjie van 12 en moet einde September uit waar ek nou bly. Ek is op die oomblik in Lydenburg. Asb as enige iemand my kan help sal ek dit waardeer. Ek het voorheen al op n plaas gewerk en is nie bang vir harde werk nie. Ek het geen familie nie en ek het n kind om voor te sorg. As iemand my kan help Kontak Belinda 0766159296.
Vorige38 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Catie via e-pos.
Telefoon Nommer:0766159296
Selfoon Nommer:0766159296
Geadverteer deur: Catie
'n soeknet lid sedert 2018-03-11.
Alle advertensies deur Catie.

Brakpan - Gauteng

478 besigtigings.
Geadverteer op 2018-09-18 13:22:01.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!