Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Blanke jong dame soek werk » Ander » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Blanke jong dame soek werk Blanke jong dame soek werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Blanke jong dame soek werk

R4 000.00
Foto 1: Blanke jong dame soek werk

Goeiedag, ek is 24 jaar oud, en sukkel om werk te kry. Ek kan huishou, na kinders omsien en administratiewe werk doen.

 

Ek het geen afhanklikes nie.

 

Ek bly in die Ooste van Pretoria. 

Ek is gemotiveerd en passievol. Ek doen my werk met oorgawe. Ek is vriendelik, bedagsaam en minsaam.

Laat weet my asb as iemand vir my 'n werk het.

Dankie

Vorige2 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Kontak Js smit via e-pos
Geadverteer deur: Js smit.
'n soeknet lid sedert 2019-06-19.
Alle advertensies deur Js smit.
Meyerspark - Pretoria - Gauteng

96 besigtigings.
Geadverteer op 2020-02-03 04:25:06.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!