Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

betroubare huishulp gesoek - inslaap werk » Huishulp » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

betroubare huishulp gesoek - inslaap werk betroubare huishulp gesoek - inslaap werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

betroubare huishulp gesoek - inslaap werk

 

HUISHULP BENODIG - INSLAAPWERK

Goeie Dag,

Ons is opsoek na 'n ouer, ervare dame tussen ouderdom van 45 - 55 jaar oud. Sy moet kan lekker kook en bietjie stryk vir twee mense.

Sy moet die kombuis skoonhou, wat insluit skottelgoed was etc.Sy moet goeie verwysings he en geen klein kinders of getroud. Sy moet fluks en vinnig op haar voete wees. Ons verskaf inslaap verblyf en daaglikse etes. Voorkeur sal gegee word aan plaaslike mense. Geen kansvatters asseblief nie!

 

1 van 35Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huishulp

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huishulp.

Kontak Gherdi via e-pos.
Telefoon Nommer:n/a
Selfoon Nommer:0832879990
Geadverteer deur: Gherdi
'n soeknet lid sedert 2019-04-01.
Alle advertensies deur Gherdi.

Bloubergrant - Milnerton - Wes-Kaap

446 besigtigings.
Geadverteer op 2019-04-01 10:32:45.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.