Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Logistiek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Betrekking verlang as Plaasbestuurder, Drywer, Voorman, Produksiebestuurder, Fabrieksbestuurder » Logistiek » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Betrekking verlang as Plaasbestuurder, Drywer, Voorman, Produksiebestuurder, Fabrieksbestuurder Betrekking verlang as Plaasbestuurder, Drywer, Voorman, Produksiebestuurder, Fabrieksbestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Betrekking verlang as Plaasbestuurder, Drywer, Voorman, Produksiebestuurder, Fabrieksbestuurder

R12 000.00
Blanke getroude man met 1 afhanklike van 16 j verlang betrekking as Drywer, Plaasbestuurder, Voorman, Produksiebestuurder of fabrieksbestuurder. Het kode 14 met PDP. Kan lokale drywer werk doen of vir 'n boerdery drywer wees. Het ondervinding in drywer werk, beeste voerkraal en vrylopend, lusern, tamaties, brand paaie, betonmure, plaveisel, palisade omheinings, beton produksie. Kan ook Sotho vlot praat. Is bereid om te verhuis. Kontak my gerus vir my CV met verwysings.
Vorige4 van 9Volgende
Adverteer nou GRATIS in Logistiek

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Logistiek.

Telefoon Nommer:0629594934
Selfoon Nommer:0629594934
Geadverteer deur: Willmac.
'n soeknet lid sedert 2015-11-05.
Alle advertensies deur Willmac.
Silverton - Gauteng

1300 besigtigings.
Geadverteer op 2016-01-20 08:19:45.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.