Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

BETREKKING GESOEK - Plaasbestuurder of enige ander Landbou pos » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

BETREKKING GESOEK - Plaasbestuurder of enige ander Landbou pos BETREKKING GESOEK - Plaasbestuurder of enige ander Landbou pos  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

BETREKKING GESOEK - Plaasbestuurder of enige ander Landbou pos

Foto 1: BETREKKING GESOEK - Plaasbestuurder of enige ander Landbou pos

BETREKKING GESOEK

PLAASBESTUURDER

Volwasse Blanke man sonder afhanklikes, gesond met sober gewoontes (rook en drink nie) verkieslik op soek na Plaasbestuurderspos of enige Landbou verwante werk.

Ordentlike, betroubare en goed opgevoede persoon. Afrikaans en Engels magtig kan met personeel werk op alle vlakke

Ek is nie ‘n dorpspersoon nie bly en werk al afgelope twintig (20) jaar op ‘n plaas en Landbou Omgewing.

STREEK: Verkieslik in Oudtshoorn area, Wes Kaap/Noord Kaap en Oos Kaap en natuurlik Namibie.

AGTERGROND: Het bree agtergrond van boerdery was in Funksionele en Praktiese Landbouskool.

·         Administratiewe & Bestuurstelsels

·         Bemarking

·         Beroepsveiligheid

·          Besigheids ontwikkelling

·         Besigheidsplanne

·         Besigheidsbestuur

·         Besigheidsplanne

·         Finansiële Bestuur

·         Gaste Bestuur

·         Hospitaliteit

 

·         Onderhoudswerk

·         Opleidingsontwikkelling en aanbieding.

·         Personeel Bestuur

·         Produksie Bestuur

·         Projek Bestuur

·         Rekenaar geleterd

·         Risiko Bestuur

·         Statistiese Ontleding

·         Stoet Bestuur

·         Wild Bestuur

Gewasverbouing ook bereid om te leer van sitrus en enige ander boerdery aktiwiteit.

Was in verlede blootgestel aan en gewerk met:

  • Beeste

  • Bokke

  • Gewasverbouing (is wel bietjie verroes)

  • Hoenders

  • Melkery

  • Perde

  • Skape

  • Varke

Kan sonder toesig werk en beskou sy werksplek as sy eie. Neem verantwoordelikheid asof u besigheid my eie is. Ook sterk op sekuriteit / veediefstal / teenstroping. Neem enige uitdaging aan en maak ‘n sukses daarvan.

Huidige Pos: Besigheids en Ondersteuning Bestuurder op ‘n eksklusiewe Wildsplaas voorheen Bees en Perdestoet Bestuurder en Landbou Risikobestuur Konsultant.

Gewoond daaraan om tot so ver as 170km buite ‘n dorp te boer en te funksioneer.

BURGERSKAP: Beskik oor Namibiese en Suid Afrikaanse Burgerskap My E-pos Agri.landbou.man@gmail.com

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Louis e sal kan kontak.
Geadverteer deur: Louis e
Alle advertensies deur Louis e.
'n soeknet lid sedert 2019-07-04.
Gata-Lwa-Tlou - Noord-Kaap

69 besigtigings.
Geadverteer op 2019-07-04 11:49:55.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.