Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

BESIGHEIDSVENOOT » Restaurantwese » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

BESIGHEIDSVENOOT BESIGHEIDSVENOOT  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

BESIGHEIDSVENOOT

Sjef/Bestuurder vir beplande restaurant in Suid-Vrystaat.  Winsdeling en kontrak.  Akkomodasie (woonhuis op perseel) beskikbaar teen nominale huur (onderhandelbaar).  Plattelandse dorp aan N1, baie potensiaal.  Verkieslik manlike persoon/paar.  Gay persone welkom.  Sober gewoontes, goeie onlangse kontakbare verwysing word vereis.  Uitdaging, besigheid moet van nuut begin word.  Kontak tannaspizza@gmail.com
Vorige4 van 4

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Restaurantwese.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Tannas sal kan kontak.
Geadverteer deur: Tannas.
'n soeknet lid sedert 2011-01-19
Alle advertensies deur Tannas.
Bloemfontein - Vrystaat

31108 besigtigings.
Geadverteer op 2011-01-19 11:43:01.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.